Jaarboeke

Nederlandse letterkunde (2) 859


 
Modulekode AFR 859
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Kulturele agtergrond van die Lae Lande; oorsig van die Nederlandse en Vlaamse prosa vanaf Hendrik Conscience tot Tessa de Loo; bestudering van tersaaklike tekste aan die hand van sowel teksekstrinsieke as teksintrinsieke benadering.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences